Tuis
Oud Serruria Bond
 
Serruria Residence
Huiskomitee
Kultuur
Sport
JOOL
Akademie
Geestelik
Sosiaal
Innaweek
Gemeenskap
Groen
Cluster
OSB
Eerstejaars
Prospective Students
OSB- Oud Serrurianer Bond

• Die samehorigheid en eenheidsgevoel onder Oud-Serrurianers en huidige Serrurianers te bevorder;
• Die beeld van Serruria te bevorder; en
• Te help om die belange van oud- en huidige Serrurianers te beskerm en uit te bou.

Hoe kan Oud-Serrurianers op hoogte bly?

Alle Oud-Serrurianers word aangeraai om hul hulself te registreer by die Universiteit van Stellenbosch se Alumni-kantoor. Die Alumni-kantoor hou 'n volledige databasis van alle Oud-Serrurianers en kommunikasie vind ook d.m.v. hierdie databasis plaas. Stuur gerus 'n e-pos aan alumni@sun.ac.za - hulle help graag.

 
   
  Alle regte voorbehou © 2008