VISIE EN MISSIE >>
oxlosdans@hotmail.com
082 824 1091
FOTO'S >>
TUIS >>
Ontwerp deur Marsunet Scholtz 2005

OPTREDES

In Desember toer ons met ons met die produksie by V.C.S.V. Stranddienste. In die eerste kwartaal word 'n nuwe span gekies en leer hul die danse aan. Ons optredes vind dan meestal plaas in die 2de en 3de kwartaal. Ons tree meestal Sondae op, maar is ook in die week beskikbaar. In die 4de kwartaal lewer ons 'n produksie in Studentekerk vir 3 aande.

 

Kostes - R150 per optrede plus vervoerkoste

 

Huidige produksie - kliek hier om 'n opsomming te sien van die produksie

Optredes - kliek hier om 'n lys te sien van al Oxlos se optredes vir 2005