VISIE EN MISSIE >>

Only Christ Leads Our Steps

Oxlos is 'n dansgroep, en 'n diensaksie van die Studentekerk van Stellenbosch. Om meer te weet, volg gerus die verwysings aan die regterkant of gaan lees oor Oxlos se Geskiedenis.

oxlosdans@hotmail.com
082 824 1091
_________________________________________________________________

KONTAK BESONDERHEDE >>

OPTREDES >>
FOTO'S >>
OXLOS GESKIEDENIS >>
Ontwerp deur Marsunet Scholtz 2005
Daar is altyd vele uitgawes en min inkomstes. Oxlos is afhanklik van hul optredes en borge/donasies om aan die gang te bly. Kontak ons gerus as u meer wil weet oor optredes of enige ander vrae het rakende Oxlos.
Oxlos is al amper 10 jaar aan die gang en dus beteken dit baie lede. Lees waar Oxlos begin het en wie die eerste groep was. Oud-Oxlos lede - ons wil graag in kontak bly, so stuur asseblief vir ons julle kontak details.
________________________________________________________________

Gift of Eternity

Oxlos Produksie 2005