logo  
12 April 2008  
 
    tuisblad
 
Trapkarre 2008

 

large product photo  

Trapkarre 2008 vind op 12 April plaas!

NUUT VIR 2008 - SPRINTS!!! Kliek hier vir meer inligting.

Kliek hier om die inskrywingsvorm af te laai.

Vir belangrike addisionele inligting, kliek hier.

Vir verdere inligting kontak Willem Abrie.

ALGEMENE INLIGTING

ORGANISEERDERS:   Trapkar komitee (ISR)

DATUM:                   Saterdag 12 April 2008

INSPEKSIE:              13h00 Vrydag 11 April 2008
Plek: Voor Algemene Ingenieurs gebou

KWALIFISERING:       10h00 Saterdag 12 April 2008
                               Plek: Renbaan rondom Neelsie

 

WEDREN:                  14h00 Saterdag 12 April 2008
                                Plek: Renbaan rondom Neelsie        

SPRINTS:                  18h00 Saterdag 12 April 2008

PRYSUITDELING:       19h00 Saterdag 12 April 2008

 

Belangstellendes  wat ‘n stalletjie met verversings wil bedryf/kom opsit, is baie welkom!
E-mail Willem Abrie (14789027@sun.ac.za)

KONTAKPERSONE VIR MEER INLlGTING AANGAANDE DIE WEDREN SELF:

Algemeen:
Willem Abrie                          14789027@sun.ac.za
Jeanne Marie Venter              14295628@sun.ac.za
Baan:
Arno Roux                            14364476@sun.ac.za

INSKRYWINGS

  • Vorms kan ingegee word op weeksmiddae tussen 13:15 em 13:45 by die ISR-kantoor in PLAKKIES by die Ingenieursfakulteit.  Inskrywings kan ook ge-email word aan enige van die bogenoemde persone

 

  • Inskrywingsfooi beloop R80.00 per span. 
  • Sluitingsdatum vir die inskrywings is Vrydag 4 April 2008. Spanne wat laat inskryf sal ‘n addisionele R40 laat inskrywingsfooi moet betaal.

 

  • Geen deelnemer wat nie die meegaande VRYWARINGSVORM onderteken het sal op die baan toegelaat word nie!

 

PRYSE

Daar is kontantpryse vir die verskeie wenners. Onder meer sal daar pryse wees vir die algemene wenner, departementele wenners, koshuiswenners, dameswenners, vinnigste tydronte ens.