logo  
What is the ISR?
 
 
    tuisblad
 
Wat is die ISR?

Die VISIE

Die ISR is toegespits om ‘n unieke, positiewe beeld as ISR te vestig sodat die Ingenieurs Studente met trots verteenwoordig en gedien kan word op ‘n hulpvaardige, toeganklike en professionele wyse.

Die MISSIE

Só wil ons die Visie nastreef

 ‘n Positiewe beeld te vestig deur ons uniekheid as Ingenieurs Studente te omhels en ‘n embleem eie aan ons identiteit te ontwerp.

Die studente doeltreffend verteenwoordig deur te fokus op kommunikasie en hul behoeftes in ‘n tasbare uitvoerbare vorm te transformeer deur aksie te neem.

Ons wil die studente dien deur ‘n hulpvaardige kommitee te wees wat toeganklik is aan die studente en so ‘n trots te ontwikkel op ons professie as Ingenieurs