logo  
Engineering Student Council  
 
 

Welkom by die ISR 2007/2008

Die Ingenieurstudenteraad is die studenteraad van die fakulteit Ingenieurswese. Die raad poog om waar moontlik die belange van sy studente te bevorder. Die raad organiseer verskeie geleenthede by die fakulteit en sien ook onder andere om na die studente se akademiese belange. Die raad bestaan uit 12 lede waaronder twee Ex-officio lede.

Hierdie webblad
Hierdie webblad bevat alle relevante inligting oor die ISR en wat die ISR beplan en uitvoer. Ander belangrike inligting soos belangrike datums en klas- en eksamenroosters sal ook hier geplaas word.


Hoogtepunte
 

 
    Trapkarre 2008 geborg deur EPC - besoek gerus hul webwerf en kyk uit vir werksgeleenthede!