Reünie 2011

Bladmusiek vir Reüniekonsert

Optredes

Kontak

Lydia Meier
US Koor Bestuurder
Tel: 021 808 2381
us_koor@sun.ac.za

Privaatsak X1
Matieland
7602

Vriende van die Koor

Bestuurslede
Grondwet
Lidmaatskapvorm

Kontak as­se­blief vir Lydia Mei­er om verdere in­lig­ting te be­kom.

Welkom !

Die Stellenbosch Universiteitskoor is die oudste en mees gevierde koor in Suid-Afrika. Die koor is in 1936 deur William Morris gestig. Ná hom bevestig verskeie koorleiers die ensemble as 'n invloedryke Suid-Afrikaanse koor:

  • Gawie Cillié (1940-1954)
  • Philip McLachlan (1955-1976)
  • Johan de Villiers (1977-1984)
  • Acáma Fick (1985-1992)
  • Sonja van der Walt (1993-2002)
  • André van der Merwe is die dirigent vanaf 2003.

Die US-koor word ook internasionaal gereken as ‘n invloedryke ensemble.

Tydens die Węreld Koorspele in Bremen, Duitsland (2004) wen die koor die kategorie vir Gemengde Jeugkore. By die 2008 Węreld Koorspele in Graz, Oostenryk, verower die koor die eerste plek in die kategorie Musica Sacra.
By die Węreld Koorspele in Shaoxing, China in 2010, neem die koor deel aan twee kategorieë (Musica Contemporanea en Gemengde Kore) en wen beide kategorieë.
Die koor ontvang ook die algeheel hoogste punte in die kompetisie.

Die US-koor is tans tweede op Interkultur se węreld-ranglys van die top 1000 internasionale kore.

Die koor bestaan uit studente wat uiteenlopende akademiese kursusse volg.

Die koor bestaan uit studente wat uiteenlopende akademiese kursusse volg en slegs ‘n paar lede studeer musiek.

Terug na bo